Mitsubishi Pajero

Mitsubishi Pajero Exceed
Die berg op in Kameroen

Die Mitsubishi Pajero[1] is 'n sportnutsvoertuig wat deur Mitsubishi Motors vervaardig word. Ander benamings word in meeste oorsese markte gebruik. Dit word die Mitsubishi Montero ("bergjagter") genoem in Spanje, Indië, en die Amerikas (behalwe Brasilië).

Die eerste Pajero is in November 1973 by die Tokio-motorskou onthul. Die Pajero II prototipe het vyf jaar later gevolg, in 1978. Mitsubishi se doel was om meer van 'n ontspanningsvoertuig, nie net 'n SNV nie, te skep.

  1. Fact & Figures 2005. Mitsubishi Motors webblad.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy